“Uitgangskoste” met beëindiging van belastinginwonerskap
Suid-Afrikaanse wetgewende gevolge van die staking van verblyf in Suid-Afrika Artikel 9H van die Wet op Inkomstebelasting handel oor aangeleenthede rakende die beëindiging van inwonerskap in Suid-Afrika. In hierdie artikel word in wese gesê dat indien ’n persoon wat ’n inwoner is, gedurende enige jaar van aanslag ophou om ’n inwoner te wees, die persoon […]