Is jou beleggingsplanne gereed vir jou Weskus-vakansiehuis?
’n Weskushuis met die regte ligging, uitsig en prys bly gewoonlik nie lank op die mark nie, veral in die aanloop tot die somervakansie. Wanneer die perfekte eiendom beskikbaar is, wil jy ’n aanbod kan maak sonder om eers te skarrel om finansiering, dokumente en regsadvies in plek te kry. ’n Voorbereide koper is nie […]