Beweging in die eiendomsmark hierdie winter
Waarom winter die beste tyd vir kopers en verkopers is om hul KVO’s te hersien Oor die algemeen is winter ’n stiller tyd in die eiendomsmark, maar die afname in eiendomsbeweging bied strategiese geleenthede vir kopers en verkopers. Daar is dikwels minder kompetisie wat ruimte skep vir beter onderhandelings en meer opsies voorsien aan kopers. […]