Beskerm jou familie se welvaart met ’n trust wat werk
’n Trust speel ’n belangrike rol in die bewaring van bates, beleggings en eiendom en die suksevolle oordrag daarvan aan die volgende geslag. Die trustakte op sigself bied egter geen beskerming nie. Die werklike waarde van die trust lê in die wyse waarop die trustees besluite neem, die trust se geldsake bestuur word, en behoorlike […]