Soos kat en hond baklei oor troeteldiere in woonstelle
As jy ‘n troeteldier besit en in ‘n kompleks woon, onderhewig aan die Deeltitelskemabestuurswet, is hierdie artikel dalk net vir jou bedoel. Wat as die regspersoon jou nie toelaat om ‘n troeteldier aan te hou nie? Of wat as jou gidshond of emosionele ondersteuningstroeteldier nie in of om die plek waar jy woon, welkom is […]