Sewe slaggate om in jou testament te vermy
Boedelbeplanning begin dikwels met ’n eenvoudige testament. Dit kan egter vinnig meer ingewikkeld raak wanneer ’n vakansiehuis deur verskeie familielede gedeel word, ’n familieonderneming na die volgende geslag oorgedra moet word of eiendom vir jare in die familie moet bly. Wanneer iemand sterf sonder duidelike instruksies oor wat met daardie bates gebeur, skep dit nie […]
Gee om vir jou geliefdes deur om te gee vir hul toekoms
Ons het dit almal al in films en romans gesien: ’n jong, niksvermoedende persoon word eendag wakker om uit te vind dat hulle ’n buitengewone groot boedel geërf het van ’n verlangse familielid wat hulle skaars geweet het bestaan. Ons skryf dit toe aan ’n absurditeit. So iets sou nooit in die regte lewe kon […]