Dink voor jy teken: 5 dinge om te oorweeg voordat jy ‘n kontrak onderteken
Die eenvoudige definisie van ‘n kontrak is waar ‘n aanbod deur een party deur die ander party aanvaar word. Hierdie partye is die kontrakterende partye. Daar sal geen ooreenkoms tussen die partye wees as daar ‘n teenaanbod vir ‘n aanbod is nie. As ‘n teenaanbod egter aanvaar word, is daar ‘n ooreenkoms of konsensus tussen […]