Wie word aanspreeklik gehou vir die herstel van skade nadat ‘n eiendom verkoop is?
Die koper gaan ‘n verkoopsooreenkoms met die verkoper aan. Die eiendom word in die koper se naam oorgedra. ‘n Maand later was daar swaar reënval en die dak lek. Is die verkoper aanspreeklik vir die herstel van die dak, of neem die koper, as die nuwe eienaar, verantwoordelikheid daarvoor? Om te verstaan watter party aanspreeklik […]