Gebruiklike huwelik geldig verklaar in vrouens se geskil
Die gewig wat gebruiklike huwelike dra, is weereens beklemtoon tydens ‘n regsdispuut tussen twee weduwees. Albei vrouens het beweer dat hulle wettiglik met hul nou-oorlede man getroud was. Die eerste vrou het verklaar dat sy ingevolge gewoontereg in 1991 met haar man getrou het. Die tweede vrou het verklaar dat sy die “ware vrou” is […]