Grondwetshof besluit lewensvennote is gades vir intestaatopvolging
Lewensvennote kwalifiseer nou vir intestaatopvolging Die Grondwetshof het onlangs, na die Oktober 2020 uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof, bevestig dat artikel 1(1) van die Wet op Intestaatopvolging ongrondwetlik is indien dit lewensvennote in ‘n verhouding wat bedoel is om permanent te wees, uitsluit, volgens die definisie van “gade”. Die hof het beveel dat die parlement […]