Private vervolging: Is geregtigheid bereikbaar, selfs al faal die staat ons?
Lede van die publiek, en spesifiek slagoffers of diegene na aan hulle, voel dikwels moedeloos as dit kom by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) en hul besluite om nié persone wat na bewering ’n kriminele oortreding gepleeg het, te vervolg nie. Die Strafproseswet (CPA) bevat egter twee artikels waarop staatgemaak kan word om die NVG te […]