Het jou huurder opgehou om huur te betaal?
As jou huurder nie meer hulle huurooreenkoms nakom nie, is dit belangrik om te onthou om nie die wet in eie hande te neem nie. Daar is wettige prosedures wat gevolg moet word om te verseker dat die huurder en die verhuurder se regte beskerm word. In Suid-Afrika is die uitsettingsproses gereguleer deur die PIE […]